Search Results for: "student"

Student ontwikkel plaasvervanger vir renostermelk
Student ontwikkel plaasvervanger vir renostermelk ’n Nagraadse student aan die Universiteit van Stellenbosch (US) is besig om ’n plaasvervanger vir renostermelk te ontwikkel wat so na as moontlik aan die ware Jakob is.
Doktorsgraad slaan weerkundige uit die veld
Doktorsgraad slaan weerkundige uit die veld Sy meestersverhandeling in meteorologie was so puik dat dit in ’n doktorale proefskrif omskep en as PhD aanvaar is.
Fort Hare beoog beurs in naam van vermoorde regstudent
Fort Hare beoog beurs in naam van vermoorde regstudent Die Fort Hare-Universiteit beoog ’n beurs ter nagedagtenis aan die vermoorde regstudent Nosicelo Mtebeni (23).
Man wat in water by Kampsbaai verdwyn, is KSUT-student
Man wat in water by Kampsbaai verdwyn, is KSUT-student Die soektog na ’n 23-jarige man wat Donderdag omstreeks 13:00 in die see by Kampsbaai verdwyn het, duur voort.
Blade roskam mans by Mtebeni se begrafnis
Blade roskam mans by Mtebeni se begrafnis “Ons moet as ’n samelewing meer doen om seker te maak seuns word groot as volwaardige mans wat vroue met respek hanteer.”
Student val hom dood in Oos-Londen
Student val hom dood in Oos-Londen ’n Student in sy finale jaar aan die Universiteit van Fort Hare se kampus in Oos-Londen is Saterdagoggend dood nadat hy van die 12de verdieping van ’n koshuis geval het.
Matie-proefonnie loop wéér deur oor voorkoms by skool
Matie-proefonnie loop wéér deur oor voorkoms by skool Nadat hy reeds ’n voorval oor sy haarkleur by 'n skool deurgemaak het, het ’n student nóg ’n bloutjie by ’n skool geloop – hierdie keer is hy oor sy kleredrag gekasty.
Puk-student sterf in botsing op pad na ouers in Kalahari
Puk-student sterf in botsing op pad na ouers in Kalahari As die ouer van ’n seun wat op universiteit is, verstaan prof. Daryl Balia hoe verpletter ouers moet wees wanneer hul kind sterf.
Pietermaritzburg’s Orient Heights pupil wins art competition
Pietermaritzburg’s Orient Heights pupil wins art competition Orient Heights Primary School pupil Omeira Solly recently won a R1000 cash prize at The International Yoga Day Art online competition.
Leser oor koshuis-kind: Hulle leer én ‘suffer’ saam
Leser oor koshuis-kind: Hulle leer én ‘suffer’ saam Kroonprins is aanvaar by die Universiteit van Pretoria en gaan koshuis toe. Mammie koop gedienstig die koshuisvoorraad.
Saak uitgestel van student wat R800 000 blaas
Saak uitgestel van student wat R800 000 blaas Die saak teen Sibongile Mani, wat ’n uitbetaling van R14 miljoen van die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) verkeerdelik ontvang het, is Vrydag tot 5 Augustus uitge...
Ladismith-pa se smart ná 2de seun in ongeluk sterf
Ladismith-pa se smart ná 2de seun in ongeluk sterf ’n Lied wat skielik in die lykshuis opklink, bring troos toe Gert Müller sy jongste seun, Johann, ’n Puk-student, moes gaan uitken.
OPINION | Arlys van Wyk: Should many South African students struggle with maths and accounting?
OPINION | Arlys van Wyk: Should many South African students struggle wit... Recent research has it that these subjects pose significant problems for the second-language learner of English, writes University of the Free State research fellow Arlys van Wyk.
2 gesinne vier sukses van Kraaifontein-uitblinker
2 gesinne vier sukses van Kraaifontein-uitblinker Die sukses van ’n Kraaifonteinse sakestudent was nie net ’n vreugde vir haar eie gesin nie, maar ook vir ’n Paarlse gesin met wie hulle ’n jare lange verbintenis het.
Ma vertel van smart ná seun (22) se skietdood
Ma vertel van smart ná seun (22) se skietdood 'Mammie moenie worry nie. Ek sal voor middernag terug wees. Ek sal nie laat wees nie.'
Moord op student in Oos-Kaap ’n raaisel
Moord op student in Oos-Kaap ’n raaisel ’n Eerstejaarstudent in siviele ingenieurswese is Saterdagaand onder raaiselagtige omstandighede in die Oos-Kaap vermoor en haar lyk is buite ’n kroeg gevind.
Student 90 keer met mes gesteek, hoor hof
Student 90 keer met mes gesteek, hoor hof Die moordenaar van ’n student van Limpopo het haar eers herhaaldelik met ’n mes gesteek voordat hy haar verkrag en daarna doodgesteek het.
Student (26) uit koma ná tref-en-trap
Student (26) uit koma ná tref-en-trap Sy ouers was nie seker óf en wanneer hy sou wakker word nie.
SA student se dood in China ‘was ongeluk’
SA student se dood in China ‘was ongeluk’ Die Suid-Afrikaanse student wat haar vroeër vandeesmaand in China doodgeval het, se dood was volgens die polisie ’n ongeluk.
Hard work pays off for UKZN graduate with a rare medical condition
Hard work pays off for UKZN graduate with a rare medical condition Despite facing numerous challenges, a 23-year-old University of KwaZulu-Natal PhD student not only completed his Master’s degree in Medical Sciences summa cum laude, but also did it...
Baaise student met serebrale verlamming vang graad met 14 onderskeidings
Baaise student met serebrale verlamming vang graad met 14 onderskeidings Hy is gesiggestremd, kan nie skryf nie nie en gebruik ’n rolstoel. Maar dit het Ross Dakin nie gekeer om sy drome na te jaag nie.
Student accommodation in South Africa gets R150 million boost from the World Bank Group
Student accommodation in South Africa gets R150 million boost from the W... The cash injection will be used to accommodate up to 15,000 students in the next five years.
Gesin vra hulp om dogter se oorskot uit China te bring
Gesin vra hulp om dogter se oorskot uit China te bring Die familie van ’n Suid-Afrikaanse student wat in China dood is, pleit om hulp om hul dogter huis toe te bring.
Student in hof ná aanval op polisie in betoging
Student in hof ná aanval op polisie in betoging Die student wat daarvan aangekla word dat hy ’n Njala-voertuig naby die kampus van die Walter Sisulu-Universiteit vir Wetenskap en Tegnologie aan die brand gesteek het, bly in aanho...
Konsternasie toe baba sy opwagting op vliegtuig maak
Konsternasie toe baba sy opwagting op vliegtuig maak 'n Swanger vrou van Tsjad wat in 'n vliegtuig in kraam gegaan het, het vir konsternasie gesorg toe haar baba nie meer wou wag om op vaste grond gebore te word nie.
DUT extends deadline for registrations to April 16
DUT extends deadline for registrations to April 16 The Durban University of Technology (DUT) has announced that the deadline for online registration for first time applicants and returning students has been extended to Friday, April...
Het YouTubers ons maatstaf vir sukses geword?
Het YouTubers ons maatstaf vir sukses geword? Net omdat ek nie dieselfde doelwitte as jy het nie, of omdat my belangstellings nie ooreenstem met dié van ander nie, beteken dit nie dat ek nie steeds strewe na sukses nie.
My seun sterf ná covid-diagnose nadat hy 4 j. lank in ’n soort koma was
My seun sterf ná covid-diagnose nadat hy 4 j. lank in ’n soort koma was Hul seun was 19 toe hy in ’n ongeluk verlam is. Daarna was hy vier jaar in ’n soort koma voor sy dood ná ’n covid­diagnose.
From Shoprite to Toyota, these are some of the companies offering bursaries in 2021
From Shoprite to Toyota, these are some of the companies offering bursar... These are some of the companies offering bursaries for university study in 2022.
HG kuier by Nina Smit, 'Die boekklub' se Debbie
HG kuier by Nina Smit, 'Die boekklub' se Debbie Nina is al van kleins af die toneelspeler in haar gesin. Sy het op elke gesinsfoto altyd die kollig probeer steel. Nou maak sy weer so as die nuweling in die kykNET-dramareeks 'Die ...
ZODWA WABANTU STARTS SCHOOL!
ZODWA WABANTU STARTS SCHOOL! REALITY TV star and dancer Zodwa Wabantu has finally started school.
Studente ry nou vir goedkoper op Gautrein
Studente ry nou vir goedkoper op Gautrein Die Gautrein het ’n toegewese treinkaartjie met afslag spesifiek vir studente bekendgestel.
Oud-Affie met rooi geboortevlek: Moenie jou lyf haat nie
Oud-Affie met rooi geboortevlek: Moenie jou lyf haat nie Chantel Struwig (20) van Pretoria wil ander inspireer om te oefen, “nie omdat hulle hul lywe haat nie, maar omdat hulle dit liefhet”.
‘Nazi’-plakkate: Student se skorsing bly van krag
‘Nazi’-plakkate: Student se skorsing bly van krag Een van drie studente wat in Mei 2017 betrokke was by die aanbring van “Nazi-agtige” plakkate op die Universiteit Stellenbosch (US) se kampus, is geskors.
Student sterk goed aan ná slangbyt
Student sterk goed aan ná slangbyt ’n Student van Limpopo wat in Januarie deur ’n Mosambiekse spoegkobra gebyt is, het Donderdag haar derde operasie ondergaan.
Student kry baie meer as net 'n werk ná onderhoud
Student kry baie meer as net 'n werk ná onderhoud Toe die 25-jarige Suzanna Diaz van Florida in Amerika sowat drie jaar gelede aansoek gedoen het vir 'n werk as 'n kelnerin by 'n plaaslike restaurant, het sy baie meer gekry as waar...
Orania-treurspel: Heeltyd hoor ons Klarissa se gille – toe is dit stil
Orania-treurspel: Heeltyd hoor ons Klarissa se gille – toe is dit stil Dit is al laatmiddag toe die groepie gereed maak om met binnebande op die bruin water van die Oranjerivier te baljaar.
Orania-treurspel: Vermiste student se lyk ná 5 dae gevind
Orania-treurspel: Vermiste student se lyk ná 5 dae gevind Ná vyf uitmergelende dae waarin die Oranjerivier naby Orania gefynkam is vir Klarissa Joubert (19), is haar lyk gevind naby aan die punt waar sy onder die water verdwyn het.
3 helikopters soek nou na Klarissa
3 helikopters soek nou na Klarissa Drie helikopters is Saterdagoggend beskikbaar gestel om met die soektog na Klarissa Joubert (19) van Orania, wat Donderdagaand in die Oranjerivier vermis geraak het, te help.
Orania-soektog: Getuie help met hommeltuig student soek
Orania-soektog: Getuie help met hommeltuig student soek ’n Student in sy finale jaar aan die Universiteit Stellenbosch en besoeker aan Orania, het reddingswerkers Donderdagaand met sy hommeltuig help soek nadat ’n jong Potch-student hier...
Ware liefde, ten spyte van ouderdomsverskil van 27 jaar
Ware liefde, ten spyte van ouderdomsverskil van 27 jaar Dit het net 'n paar video's op YouTube gevat om die hart van 'n jong vrou van Duitsland te laat bokspring. Die feit dat hy 27 jaar ouer was, het haar glad nie geskeel nie.
Professor gevonnis wat student vermoor
Professor gevonnis wat student vermoor ’n Russiese hof het Vrydag ’n professor gevonnis vir die moord op ’n jong student met wie hy ook ’n romantiese verhouding gehad het.
Dokter gradueer, wil ander met organisasie help
Dokter gradueer, wil ander met organisasie help Nadat sy as 15-jarige swanger geword het, het Mumtaaz ‘Taz’ Emeran (27) nooit gedink sy sou matriek klaarmaak nie, maar vandag is sy ’n gegradueerde dokter van Wits-universiteit.
Top ingenieur-student kry US se kanseliersmedalje
Top ingenieur-student kry US se kanseliersmedalje Matthew Brandon Baas is vanjaar se ontvanger van die Universiteit Stellenbosch (US) se gesogte kanseliersmedalje.
Student wil ander help met sy boek oor lewenslesse
Student wil ander help met sy boek oor lewenslesse Die grootste lewensles wat hy geleer het, is dat indien jy op ’n goeie manier vooruit wil gaan, jy saam met ander mense moet gaan, want as jy vinnig vooruit wil gaan, is jy alleen.
Superman hou sy lyf Kersvader!
Superman hou sy lyf Kersvader! Hulde is vanjaar wêreldwyd aan medici gebring vir die werk wat hulle te midde van die Covid-19-pandemie doen. Jordan Nadasen voer dit ’n stap verder. Hy is Superman.
Vasberade Mej. Dwergie wil haar eie klerereeks begin
Vasberade Mej. Dwergie wil haar eie klerereeks begin ’n Onderwysstudent en wenner van vanjaar se Mej. Dwergie-kompetisie vertel sy is min gepla deur dié wat haar nie aanvaar nes sy is nie.
DRUGS KILLED OUR GIRLS!
DRUGS KILLED OUR GIRLS! ON SUNDAY, Sebabatso Lebajoa and a friend were having drinks in the afternoon sun.
University of Limpopo student stabbed  during argument
University of Limpopo student stabbed during argument A student has been stabbed after fight broke out between two organisations at the University of Limpopo on Thursday.
Regstudent gaan in kraam tydens balie-eksamen – en skryf klaar!
Regstudent gaan in kraam tydens balie-eksamen – en skryf klaar! As daar nou iemand is wat druk kan hanteer, is dit Brianna Hill.